|
Afrikaanse Groetekaartjies
New product announcement for Afrikaans speaking customers: Afrikaans Greeting cards now available in the UK Waar kan jy Afrikaanse Groetekaartjies koop in Engeland?
Net hier waar jy jou Annique produkte koop natuurlik!
Hier Op Ons Webblad
Ons het kaartjies vir elke geleentheid
· Verjaardag
· Huwelik en Huweliksherdenking!
· Baba
· Simpatie
· Dankie
· Beterskap
Help ons asb om die woord te versprei oor die nuwe toevoeging tot ons webblad.
Vertel vir ons watter ander tipe kaartjies julle ook op die webblad wil sien.
Regte kaartjies is soveel meer pesoonlik ……
|